Townhouse for Sale in Middelburg, Middelburg

Mpumalanga > Middelburg
R 950,000
Diere vriendelike meenthuis in klein kompleks

Hierdie eenheid is een van slegs 5 in ‘n stil kompleks en spog met ‘n ruim diere vriendelike tuin.
Die meenthuis bied 2 slaapkamers met 1 badkamer, asook ‘n ruim eet en sitkamer. Die kombuis is ruim met ‘n aparte opwaskamer.
Die braai lei tot ‘n groot tuin met ‘n wendy huis vir addisionele stoorplek.
Daar is ook ‘n enkel motorhuis en ‘n inverter stelsel vir konstante gerief.
Prys is onderhandelbaar.
Water en versekering ingesluit by levy
 Bedrooms
 Bathrooms
 Garages
Property Type:
Townhouse
Reference:
# 517